Tafelberg Kort: Jonk en krapperig, Suid-Afrika se politieke puberteit
5 Angebote vergleichen

Bester Preis: Fr. 2.83 ( 2.89)¹ (vom 18.06.2016)
1
9780624087717 - Jan-Jan Joubert: Gaan Suid-Afrika oukei wees? 17 Sleutelvrae
Jan-Jan Joubert

Gaan Suid-Afrika oukei wees? 17 Sleutelvrae

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande ~NL NW

ISBN: 9780624087717 bzw. 0624087719, vermutlich in Holländisch, Tafelberg, neu.

Fr. 14.66 ( 14.99)¹ + Versand: Fr. 3.37 ( 3.45)¹ = Fr. 18.03 ( 18.44)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
In Suid-Afrika, so word gesê, gebeur die beste en die slegste nooit. Maar hoe weet ons die land gaan nie dié keer oor die afgrond tuimel nie? Suid-Afrikaners wat keelvol is vir korrupsie - maar lief vir die land - het byna 'n dekade lank hoopvol daarna uitgesien dat Jacob Zuma uit die kussings gelig word. Nou is Cyril Ramaphosa aan die stuur, maar steeds lyk die toekoms onseker. Sedert Ramaphosa die Uniegebou betrek het, het die werkloosheidskoers die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei nie. Met Eskom wat net-net die ligte kan aanhou, populisme wat wyd kop uitsteek en die beoogde nasionale gesondheidsversekering, soek al meer Suid-Afrikaners hul heil in die buiteland. Daar is ongetwyfeld groot uitdagings en Suid-Afrikaners is met reg bekommerd oor die toekoms. Gaan ons dié keer oor die afgrond stort, of is daar hoop? Gaan ons oukei wees? Die gesoute politieke joernalis JAN-JAN JOUBERT kyk na die brandende kwessies wat ons lot kan bepaal. Gaan Suid-Afrika oukei wees? is noodsaaklike leesstof vir elke Suid-Afrikaner wat ingelig wil wees en omgee oor die land se toekoms. In Suid-Afrika, so word gesê, gebeur die beste en die slegste nooit. Maar hoe weet ons die land gaan nie dié keer oor die afgrond tuimel nie? Suid-Afrikaners wat keelvol is vir korrupsie - maar lief vir die land - het byna 'n dekade lank hoopvol daarna uitgesien dat Jacob Zuma uit die kussings gelig word. Nou is Cyril Ramaphosa aan die stuur, maar steeds lyk die toekoms onseker. Sedert Ramaphosa die Uniegebou betrek het, het die werkloosheidskoers die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei nie. Met Eskom wat net-net die ligte kan aanhou, populisme wat wyd kop uitsteek en die beoogde nasionale gesondheidsversekering, soek al meer Suid-Afrikaners hul heil in die buiteland. Daar is ongetwyfeld groot uitdagings en Suid-Afrikaners is met reg bekommerd oor die toekoms. Gaan ons dié keer oor die afgrond stort, of is daar hoop? Gaan ons oukei wees? Die gesoute politieke joernalis JAN-JAN JOUBERT kyk na die brandende kwessies wat ons lot kan bepaal. Gaan Suid-Afrika oukei wees? is noodsaaklike leesstof vir elke Suid-Afrikaner wat ingelig wil wees en omgee oor die land se toekoms. Inhoud:Bindwijze: E-book;Druk: 1;Verschijningsdatum: oktober 2019;Ebook formaat: Adobe ePub; Betrokkenen:Auteur: Jan-Jan Joubert;Uitgever: Tafelberg; Lees mogelijkheden:Lees dit ebook op: Desktop (Mac en Windows) | Kobo e-reader | Android (smartphone en tablet) | iOS (smartphone en tablet) | Windows (smartphone en tablet) | Overige e-reader; EAN: Overige kenmerken:Subtitel: 17 Sleutelvrae;Taal: af; Druk: 1 | E-book | 9780624087717.
2
9780624087717 - Jan-Jan Joubert: Gaan Suid-Afrika oukei wees? - 17 Sleutelvrae
Jan-Jan Joubert

Gaan Suid-Afrika oukei wees? - 17 Sleutelvrae

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland ~NL NW EB DL

ISBN: 9780624087717 bzw. 0624087719, vermutlich in Holländisch, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 18.57 ( 18.99)¹ + Versand: Fr. 22.49 ( 23.00)¹ = Fr. 41.06 ( 41.99)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, Free shipping.
Gaan Suid-Afrika oukei wees?: Daar is ongetwyfeld groot uitdagings vir Suid-Afrika: Die werkloosheidskoers het die hoogte ingeskiet. Die ekonomie groei nie. Eskom hou net-net die ligte aan, populisme steek wyd kop uit en daar is ook die beoogde nasionale gesondheidsversekering. Gaan ons oukei wees Gesoute politieke joernalis JAN-JAN JOUBERT kyk na die brandende kwessies wat ons lot kan bepaal. Afrikaans, Ebook.
3
9780624057147 - Jan-Jan Joubert: Tafelberg Kort: Jonk en krapperig, Suid-Afrika se politieke puberteit
Jan-Jan Joubert

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig, Suid-Afrika se politieke puberteit (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624057147 bzw. 0624057143, in Englisch, Tafelberg, neu.

Fr. 2.93 ( 3.00)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie. Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0624057143;ISBN13: 9780624057147; Ebook | 2012.
4
9780624057147 - Jan-Jan Joubert: Tafelberg Kort: Jonk en krapperig
Jan-Jan Joubert

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624057147 bzw. 0624057143, in Englisch, Tafelberg, Tafelberg, Tafelberg, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 2.88 ( 2.95)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, in-stock.
Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie.
5
9780624057147 - Jan-Jan Joubert: Tafelberg Kort: Jonk en krapperig
Jan-Jan Joubert

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780624057147 bzw. 0624057143, in Englisch, Tafelberg, Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 2.83 ( 2.89)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
Lade…