Philida, 'n Slaweroman - 4 Angebote vergleichen

Bester Preis: Fr. 14.54 ( 14.86)¹ (vom 20.06.2016)
1
9780798159159 - Andre P. Brink: Philida, 'n Slaweroman
Andre P. Brink

Philida, 'n Slaweroman (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780798159159 bzw. 0798159154, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

Fr. 18.70 ( 19.11)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe beslui... ’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ’n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ’n klag teen haar baas gaan lê, ongehoorde optrede vir ’n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ’n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar,Meester de la Bat, ingeboek. Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op ’n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep “die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wêreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…” dink Philida. “Hier in sy nabyte is ons almal saam.” Philidais ’n versetsroman maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van ’n meesterverteller.’n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit. Productinformatie:Taal: af;Afmetingen: 222x152 mm;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 0798159154;ISBN13: 9780798159159; Ebook | 2012.
2
9780798159159 - André P. Brink: Philida
André P. Brink

Philida (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Kanada EN NW EB DL

ISBN: 9780798159159 bzw. 0798159154, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 17.96 (C$ 26.70)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Kanada, in-stock.
'n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was 'n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het 'n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van 'n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch 'n klag teen haar baas gaan lê, ongehoorde optrede vir 'n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op 'n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek. Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op 'n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep - "die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wêreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…" dink Philida. "Hier in sy nabyte is ons almal saam." Philidais 'n versetsroman - maar dit is ook 'n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van 'n meesterverteller.'n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.
3
9780798159159 - André P. Brink: Philida
André P. Brink

Philida (2012)

Lieferung erfolgt aus/von: Frankreich EN NW EB DL

ISBN: 9780798159159 bzw. 0798159154, in Englisch, Human & Rousseau, Human & Rousseau, Human & Rousseau, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 14.54 ( 14.86)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Frankreich, in-stock.
'n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was 'n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het 'n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van 'n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop. Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch 'n klag teen haar baas gaan lê, ongehoorde optrede vir 'n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op 'n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek. Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op 'n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep "die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wêreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…" dink Philida. "Hier in sy nabyte is ons almal saam." Philidais 'n versetsroman maar dit is ook 'n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lê. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van 'n meesterverteller.'n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.
4
9780798159159 - Andre P. Brink: Philida
Andre P. Brink

Philida

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW EB DL

ISBN: 9780798159159 bzw. 0798159154, in Englisch, Human & Rousseau (South Africa), Südafrika, neu, E-Book, elektronischer Download.

Fr. 20.45 ( 20.89)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, zzgl. Versandkosten.
´n Slaweroman, ´n Slaweroman.
Lade…