Toorbos (Afrikaans Edition) - 7 Angebote vergleichen

Bester Preis: Fr. 28.54 ( 29.19)¹ (vom 12.01.2016)
1
9780624066101 - Dalene Matthee: Toorbos
Dalene Matthee

Toorbos (2003)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624066101 bzw. 062406610X, in Englisch, Nb Uitgewers, neu.

Fr. 14.07 ( 14.39)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkers... Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy ´n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ´n mistieke ervaring moontlik dit is die soort vervoering wat Karoliena soek terwyl die dorpsbestaan aan ´n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes baie ouer as sy en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ´n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie´s-jy, wie´s-jy". Productinformatie:Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers te koop bij bol.com (of compatible met Adobe DRM). Telefoons/tablets met Google Android (1.6 of hoger) voorzien van bol.com boekenbol app. PC en Mac met Adobe reader software;ISBN10: 062406610X;ISBN13: 9780624066101; Ebook | 2003.
2
9780624066101 - Dalene Matthee: Toorbos
Dalene Matthee

Toorbos

Lieferung erfolgt aus/von: Deutschland EN NW

ISBN: 9780624066101 bzw. 062406610X, in Englisch, Tafelberg, neu.

Fr. 18.68 ( 19.11)¹ + Versand: Fr. 22.48 ( 23.00)¹ = Fr. 41.17 ( 42.11)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Deutschland, Gratis gestuur.
Toorbos: Toorbos is `n bosromanse. Dit is die storie van `n ingewyde `bosvrou` se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit `n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is `n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur `n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi sy word vroeg-vroeg raakgesien deur `n man, Johannes, `n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "e afgetrou"e met hom, en moet sy `n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar `n mistieke ervaring moontlik - dit is die soort vervoering wat Karoliena soek - terwyl die dorpsbestaan aan `n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes - baie ouer as sy - en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "e iewers, iewers iets verskriklik verkeerd"e is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir `n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "e wie`s-jy, wie`s-jy"e . Afrikaans, Ebook.
3
9780624066101 - Dalene Matthee: Toorbos
Dalene Matthee

Toorbos (2003)

Lieferung erfolgt aus/von: Niederlande EN NW

ISBN: 9780624066101 bzw. 062406610X, in Englisch, Tafelberg, neu.

Fr. 15.13 ( 15.48)¹ + Versand: Fr. 3.37 ( 3.45)¹ = Fr. 18.51 ( 18.93)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Niederlande, Direct beschikbaar.
bol.com.
Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkers... Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy ´n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ´n mistieke ervaring moontlik dit is die soort vervoering wat Karoliena soek terwyl die dorpsbestaan aan ´n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes baie ouer as sy en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ´n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie´s-jy, wie´s-jy".Taal: af;Formaat: ePub met kopieerbeveiliging (DRM) van Adobe;Kopieerrechten: Het kopiëren van (delen van) de pagina's is niet toegestaan ;Geschikt voor: Alle e-readers geschikt voor ebooks in ePub formaat. Tablet of smartphone voorzien van een app zoals de bol.com Kobo app.;Verschijningsdatum: januari 2003;ISBN10: 062406610X;ISBN13: 9780624066101; Ebook | 2003.
4
9780624066101 - Dalene Matthee: Toorbos
Dalene Matthee

Toorbos

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN NW EB

ISBN: 9780624066101 bzw. 062406610X, in Englisch, Tafelberg, neu, E-Book.

Fr. 9.72 ($ 10.49)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, In voorraad.
Toorbos~~Dalene-Matthee, Toorbos, NOOK Book (eBook).
5
9780624041627 - Toorbos (Afrikaans Edition)

Toorbos (Afrikaans Edition)

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigte Staaten von Amerika EN HC US

ISBN: 9780624041627 bzw. 062404162X, in Englisch, Tafelberg, gebundenes Buch, gebraucht.

Fr. 28.54 ($ 31.70)¹ + Versand: Fr. 3.59 ($ 3.99)¹ = Fr. 32.12 ($ 35.69)¹
unverbindlich
Lieferung aus: Vereinigte Staaten von Amerika, Usually ships in 1-2 business days.
Von Händler/Antiquariat, pennandink.
Hardcover, Label: Tafelberg, Tafelberg, Produktgruppe: Book, Studio: Tafelberg, Verkaufsrang: 7360270.
6
9780624041627 - Dalene Matthee: Toorbos
Dalene Matthee

Toorbos (2003)

Lieferung erfolgt aus/von: Italien IT US

ISBN: 9780624041627 bzw. 062404162X, in Italienisch, Tafelberg, gebraucht.

Fr. 79.03 ( 80.84)¹
versandkostenfrei, unverbindlich
Lieferung aus: Italien, Generalmente spedito in 1-2 giorni lavorativi.
Von Händler/Antiquariat, nearfine-italia.
Copertina rigida, Label: Tafelberg, Tafelberg, Produktgruppe: Libro, Publiziert: 2003, Studio: Tafelberg.
7
9780624066101 - Dalene Matthee: Toorbos
Symbolbild
Dalene Matthee

Toorbos

Lieferung erfolgt aus/von: Vereinigtes Königreich Grossbritannien und Nordirland EN NW

ISBN: 9780624066101 bzw. 062406610X, in Englisch, Tafelberg, neu.

Lade…